OFM

Emosionele vs Fisiese behoeftes

6:44

Fitxer d'àudio

"Hy sorg vir haar hart – sy sorg vir sy lyf" Wyse woorde van Madeleen Steenkamp tydens haar gesprek met Pulane Nel-Sekepe in dié episode van Truth Thursday. Madeleen verduidelik hoe mans fisiese aanraking dikwels as ’n uitdrukking van liefde ervaar, terwyl vroue se behoefte aan emosionele verbinding soms eerste kom. Wanneer ’n vrou se emosionele behoeftes nie vervul word nie, kan dit vir haar…