OFM

Moet jy praat of stilbly as iets pla?

9:48

Audio file

As jou maat iets doen wat jou pla, of iets wat jy voel verkeerd is, moet jy daaroor praat of eerder stilbly? Dit is ’n moeilike onderwerp wat Madeleen Steenkamp en Pulane Nel-Sekepe tydens Truth Thursday bespreek. Dit kan dalk iets kleins wees wat jou irriteer. Jy besluit om dit liewer nie te noem nie, maar oor die jare bou die frustrasie op totdat dit op ’n dag uitbars. Dan verstaan jou maat…