OFM
Senior Serenade bedien 700 bejaardes oor Kerstyd met klassieke musiek en geskenkpakkies
5:39
Die 8ste Senior Serenade in samewerking met Pro Strings en vriende, word vanjaar in Bloemfontein aangebied. Hierdie inisiatief maak ’n reuse verskil in bejaardes se lewens, wat dikwels tydens die feestyd alleen is. Verlede jaar was daar 700 begunstigdes wat met geskenkpakkies en musiek bedien is, vir sommige is dit hul enigste kersgeskenk oor die feestyd. Musiek bring ook nostalgie en samesyn…