OFM

Moenie ophou om 'kêrel en meisie' te wees wanneer julle ouers word nie

7:33

Audio file

Hoe beïnvloed kinders ’n verhouding of huwelik? Dit is die vraag wat Pulane Nel-Sekepe aan verhoudingskenner en kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp stel in dié gesprek. Madeleen beklemtoon hoe belangrik dit is dat paartjies nie toelaat dat hul identiteit as pappa en mamma hul verhouding as kêrel en meisie heeltemal oorneem nie. Hoewel kinders ’n groot deel van ’n gesin se lewe word, is dit…