OFM
Charl Saunderson deel boerewysheid in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer"
4:49
Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer," oor die berekening van jou plaas se potensiaal, en die maak van 'n volhoubare besigheid met volhoubare resultate.