KLETS

Afrikaans.Radio

Van politiek tot polimiek, en van nuwe perspektiewe tot aweregse menings – Colene en Matthys laat niks ongesê nie. Saam met kundiges en ander lekker en interesante mense pak hulle die onderwerpe aan wat ons wêreld vorm. Elke Woensdag iets nuuts. Kom KLETS Saam!Word deel van die gesprekke wat jou laat dink en dalk selfs jou wêreldbeskouing verander

Web del podcast

Escolta'l a la teva aplicació

Episodis

150 episodis

  1. Hy Huil, Ons Betaal 1:02:46
  2. Wyn, Woorde en Bartho Eksteen 39:54
  3. Waaksaam, Welvarend en Windgat 58:06
  4. Lê Stil Sannie, Vir Volk en Vaderland 1:02:18
  5. Dis Veiliger om te Sit 57:43
  6. Pryse, Potholes en 'n Pending Emoji 1:04:27
  7. Slange, Spuite en Sondige Sente 53:14
  8. Lyste en Lastige Goggas 1:03:23
  9. Voëls, Buste en die Blou Reshuffle 52:36
  10. Ons is nie kwaad genoeg nie 55:01
  11. Renosters, Recovery en Rage Applying 1:03:55
  12. Van Fluitjieblasers tot AI-Affairs 1:03:24
  13. Cupcake, Krokodille en Ander Gevare 1:02:15
  14. Stampe, Stote en Staatsake 1:10:06
  15. Van Misdaad tot Megawatt 1:17:50
  16. Trump, Taktiek en Tjankende Politiek 1:01:52
  17. Van Hormuz tot Hill-Lewis 45:19
  18. Grys en Gatvol maar Glad Nie Stil Nie 1:17:37
  19. Hitte, Hormone en Hoofopskrifte 1:04:17
  20. Donder, Bliksem, Dis steeds Januarie 53:26
  21. Wat Wag vir Suid-Afrika in 2026? 1:15:02
  22. Die jaar is klaar, die kos is afgelewer 1:00:05