KLETS

Afrikaans.Radio

Van politiek tot polimiek, en van nuwe perspektiewe tot aweregse menings – Colene en Matthys laat niks ongesê nie. Saam met kundiges en ander lekker en interesante mense pak hulle die onderwerpe aan wat ons wêreld vorm. Elke Woensdag iets nuuts. Kom KLETS Saam!Word deel van die gesprekke wat jou laat dink en dalk selfs jou wêreldbeskouing verander

Podcast website

Listen in your app

Episodes

150 episodes

  1. Hy Huil, Ons Betaal 1:02:46
  2. Wyn, Woorde en Bartho Eksteen 39:54
  3. Waaksaam, Welvarend en Windgat 58:06
  4. Dis Veiliger om te Sit 57:43
  5. Slange, Spuite en Sondige Sente 53:14
  6. Lyste en Lastige Goggas 1:03:23
  7. Ons is nie kwaad genoeg nie 55:01
  8. Van Fluitjieblasers tot AI-Affairs 1:03:24
  9. Stampe, Stote en Staatsake 1:10:06
  10. Van Misdaad tot Megawatt 1:17:50
  11. Van Hormuz tot Hill-Lewis 45:19
  12. Hitte, Hormone en Hoofopskrifte 1:04:17
  13. Wat Wag vir Suid-Afrika in 2026? 1:15:02